About Oasis

Geleë teen die Rooirandjies van Sandhoogte net buite Groot-Brakrivier.  Dit is ‘n onthaal- kuier- ontspan en oornagplek en geskik vir oud en jonk!

Ons het ‘n heerlike danssaal, geskik vir alle funksies (150 – 200  persone) met ‘n kontantkroeg.

239

Dit is ook ‘n baie lekker kinderpartytjie venue.  Ons het ‘n 6 putt-putt baan, waterglybaan en lekker speelarea.

putput

Braaifasiliteite beskikbaar asook toegeruste tente vir die wat wil oornag.s-6

Vir die sports liefhebbers het ons ‘n big screen televisie om al die aksie te kan sien, heerlike pubetes en pooltafels.

Ons is baie gewild vir ons tradisionele oujaarsaand dans en verskaf reg deur die jaar vermaak.

s-2